Bismarck (skip)

Die artikel handel oor die skip, vir inligting oor die gelyknamige stad, sien Bismarck, vir die Duitse politikus, sien Otto von Bismarck.
Die Bismarck in 1940.
Die Bismarck in Hamburg geanker.

Die Bismarck was 'n slagskip van die Duitse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die skip het beroemd geraak nadat hy die trots van die Britse Vloot, die HMS Hood, op 24 Mei 1941 gesink het. Die Bismarck is 'n paar dae later self deur die Britse Vloot in 'n opvolgaksie gekelder.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search